Back to previous page
Hoeveel moet jy spaar?
- Jy kan 'n minimum van R40 per maand spaar.
- Jy kan ook op enige tydstip 'n minimum enkelbedrag van R40 of meer spaar.
- Die beste manier van spaar is om per maandelikse debietorder te spaar.
- Hoewel jy soveel as wat jy wil in jou rekening kan spaar, moet jy onthou dat net die eerste R2 400 per jaar vir die bonus sal kwalifiseer.


